Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
GUMEDE, N.P. y HATTINGH, T.S.. Establishing a selection framework for a lean and value engineering hybrid methodology. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.32-45. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-4-2299.
Die ontstaan van kontinue verbeteringsmetodologieë is duidelik in die formalisering van aktiwiteite, die verspreiding daarvan oor dissiplines en die samevoeging van hibriede metodologieè. Hierdie studie fokus op hibriede metodologie formasie, en spesifiek op lenige- en waarde-ingenieurswese. Die voorstel is dat hibriede metodologieè implementeer word deur middel van verwisselbare-gebruik modelle, konkurente-gebruik modelle en geintegreerde-gebruik modelle. Die literatuur verskaf egter nie duidelike definisies vir 'n fórmele raamwerk om model seleksie te lei nie. Hierdie studie gebruik 'n sistematiese literatuurstudie om n model-seleksie raamwerk te ontwikkel wat op duidelike model definisies geskoei is. Die doel van hierdie raamwerk is om die implementering te ondersteun en om n gestandardiseerde platform vir toekomstige ontwikkeling te skep. Dit sal uiteindelik lei tot verbeterde en meer volhoubare sukses in implementering.