Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
ADAMS, T.M.; GOEDHALS-GERBER, L.L. and VAN EEDEN, J.. The impact of the moratorium on the regulation governing vehicle height restriction: a South African high cube container case. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.4, pp.19-31. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-4-2353.
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padverkeerswet bepaal 'n wettige voertuighoogte van 4,3 meter. Die standaard platbak vragmotor wat in Suid-Afrika gebruik word, gekombineer met die internasionale standaard hoë-volume houer is 4,5 meter hoog en oortree dus hierdie beperking. Die kompleksiteit van die vervoerstelsel behels aspekte van padinfrastruktuur, vervoertoerusting, padveiligheid, en uitvoer ekonomie-van-skaal-voordele, wat dit vir 'n dekade onopgelos gelaat het. 'n Analise van belanghebbendes, industrie opname, die analitiese-hièrargie-proses metode en semi-gestruktureerde onderhoude is gebruik om die beste uitkoms vanuit 'n risiko- en finansièle oogpunt te bepaal. Die navorsingsuitslag dui aan dat wetgewing aangepas moet word.