Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
ALRABGHI, A.. Simulation in saudi healthcare: an empirical study revealing the current status and future prospects. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.2, pp.28-39. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-2-2307.
Doeltreffende gesondheidsorg verskaffing is belangriker as ooit vantevore. Simulasie is 'n gevestigde tegniek wat al voorheen gebruik is om stelsels te verstaan en te verbeter in verskeie toepassings. Dit wil voorkom asof die implementering van simulasie in die gesondheidsektor met 'n aantal uitdagings gepaardgaan. Navorsing is grootliks beperk tot die ontleding van akademiese literatuur met 'n handjievol industriële meningsopnames. Hierdie empiriese studie dra by tot die verstaan van die toepassing van simulasie tegnieke in die gesondheidsorgsektor in Saoedi-Arabië. Die bevindings sluit in 'n ontleding van bestaande vertoning verbeteringsmetodologieë en simulasie toepassings, grense en potensiaal.