Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
ARSHAD ALI, A.; MAHMOOD, A. and SALAM, A.. Prioritising the practices that influence the operational performance of manufacturing organisations using hybrid AHP-TOPSIS analysis. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.65-77. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/31-1-2199.
Verskeie faktore lei daartoe dat organisasies nie hul toewyding eweredig aan beste praktyke kan bestee nie. Hierdie faktore sluit in: beperkte hulpbronne, en hul ondoeltreffende aanwending, regeringsbeleid en onvoldoende strategiese beplanning. Hierdie artikel poog om die praktyke wat die grootste impak op operasionele vertoning het te identifiseer en te geprioritiseer. Twaalf praktyke wat operasionele vertoning aanvoer is identifiseer deur 'n literatuurstudie. Daarna is hierdie praktyke prioritiseer en evalueer aan die hand van hul vermoë om operasionele vertoning te verbeter deur middel van 'n hibriede benadering. 'n Analitiese hiërargieproses (AHP) en die tegniek vir orde vertoning deur ooreenstemming met die ideale oplossing (TOPSIS) is gebruik. AHP het die relatiewe gewigsfaktore toegeken en die finale rangorde is met behulp van TOPSIS bepaal. Empiriese data is ingesamel van agt kundiges en 417 operasionele gebruikers. Die resultate toon dat lenige bestuur, totale gehalte bestuur, ses-sigma, en voorsieningskettingbestuur onderskeidelik die eerste tot vierde plekke beklee. Die strategiese verstaan van hierdie resultaat sal navorsers en praktisyns help om mededingende strategieë te formuleer en sorg dat hulle meer aandag aan die sleutel praktyke bestee.