SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 número1A fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliersPrioritising the practices that influence the operational performance of manufacturing organisations using hybrid AHP-TOPSIS analysis índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

HOVE, P.  e  GROBBELAAR, S.S.. Innovation for inclusive development: mapping and auditing the use of ICTs in the South African primary education system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.47-64. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/31-1-2119.

Inklusiewe onderrig beoog om struikelblokke tot onderrig te identifiseer en te minimeer en om leerderdeelname te maksimeer. Met die fokus op die gebruik van informasie- en kommunikasietegnologieë in die Suid-Afrikaanse basiese onderwysstelsel, is hierdie studie gerig op 1) die skep van 'n raamwerk waarmee die huidige toestand van die opname van informasie-en kommunikasietegnologie, vir die kernfunksies van 'n skool, bepaal kan word; 2) om die huidige toestand van innovasie opname te oudit; 3) om die oudituitkomste te gebruik om uitdagings te identifiseer; en 4) om maatstawwe, wat 'n verbeterde opname van hierdie tegnologieë kan fasiliteer, te identifiseer. Die navorsers het tot die gevolgtrekking gekom dat daar n behoefte bestaan wat vereis dat die regering seker moet maak dat konsekwente inligting- en kommunikasietegnologie opname regdeur die onderwysstelsel geskied. Dit is moontlik deur 'n verbeterde implementering van standaarde, beleide, en prosesse wat tegnologie-opname fasiliteer.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons