SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31 issue1Study on factors affecting the performance of construction projects in the Democratic Republic of the CongoA fuzzy event tree methodology modified to select and evaluate suppliers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

VAN DER WALT, C.; TOSEN, G.  and  GOVENDER, K.K.. Unlocking opportunities in manufacturing operations management systems: a proposed framework. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2020, vol.31, n.1, pp.26-34. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/31-1-2210.

Alhoewel operasionele bestuur in vervaardiging waarskynlik 'n belangrike rol in die vierde industriële rewolusie gaan speel deurdat dit vervaardigers meer mededingend maak, verbloem dit nie die kompleksiteit en koste implikasies nie, en is die daarstelling daarvan dus uitdagend. Die doel van hierdie kwalitatiewe navorsingstuk is om die vereistes vir die voordelige toepassing van operasionele bestuur in vervaardiging te vestig. Deelnemers aan die studie sluit verskaffers en kliënte in met 178 jaar se gesamentlike ervaring. 'n Tematiese analise het getoon dat die bemarkingsbenadering van besigheidsvoordele, eerder as tegnologiese kenmerke, meer geskik is om die volle geleenthede en voordele van operasionele bestuur in vervaardiging te put. Die kommunikasie gaping tussen verskaffers en kliënte het ook na vore gekom as 'n moontlike rede waarom kliënte nie die tegnologie geredelik omhels nie. Een manier om hierdie gaping aan te spreek is om bewustelik die empatie verhouding tussen rolspelers te verbeter. 'n Multivlak betrokkenheid struktuur van die kliënt sal die kommunikasie verbeter en bydra tot die koop-konsensus fenomeen wat in die kontemporêre ingewikkelde verkope omgewing kop uit steek. Dit het tydens die navorsing duidelik geword dat n raamwerk vir die ontleding van operasionele bestuur in vervaardiging verskaf 'n holistiese, geïntegreerde en sistemiese oplossing vir die realisering van maksimum voordele.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License