Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
GAZOLI DE OLIVEIRA, A.L. y DA ROCHA, W.R.. Productivity Improvement Through The Implementation Of Lean Manufacturing In A Medium-Sized Furniture Industry: A Case Study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.172-188. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/30-4-2112.
Klein- en mediumgrootte ondernemings is baie belangrik vir nasionale ekonomieë. In Brasilië bevat die meubelbedryf vele kleinen mediumgrootte maatskappye wat swaar kry as gevolg van internasionale mededinging, veral van Sjinese ondernemings. Om hierdie uitdaging te oorkom bied dié artikel 'n gevallestudie van die gedeeltelike implementering van lenige vervaardiging in 'n mediumgrootte meubelmaatskappy met die doelstelling om produktiwiteit te verhoog. Die maatskappy se produktiwiteit is verhoog met 27 per sent in die boorsektor. Verder toon die gevallestudie hoe om lenige vervaardiging te implementeer in n mediumgrootte meubelmaatskappy. Sodoende word die behoefte om hierdie konsep aan te wend in ondernemings buite die tradisionele motorvervaardiging-sektor geïllustreer.