SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

RUIZ-RAMIREZ, J.A.; REYES-CANCINO, D.F.  and  ARENAS-CASTRO, C.J.. Business Model Canvas As An Analytical Tool For The Evaluation Of Companies: Case Study For The Audiovisual Industry In Bogota, Colombia. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.4, pp.118-130. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-4-2256.

Hierdie artikel bespreek analitiese toepassing van die besigheidsmodel skilderdoek soos deur Osterwalder & Pigneur [1] formuleer. Van hierdie model is 'n metodologiewerktuig uitgedink en gebruik in 'n navorsingsprojek. Die kategorieë (of blokke) van die besigheidsmodel is as konseptuele kategorieë gebruik en verder verwerk tot 'n falingsmode en effekte-analise. Die besonderhede van die aanpassing van die besigheidsmodel skilderdoek is ondersoek, omdat die model aanvanklik vir entrepreneurs eerder as bestaande ondernemings ontwikkel is. Die werktuig is toegepas op n multidissiplinêre gemengde-metode projek van die Manuela Beltran Universiteit in Bogota, Colombia. Dié projek is van Oktober 2017 tot Mei 2019 uitgevoer en het die besigheidsdinamika van die oudiovisuele industrie in Bogota ondersoek. Die werktuig is toegepas op 32 sleutel ondernemings en vier institute in die plaaslike oudiovisuele industrie deur vier gedeeltelik gestruktureerde onderhoude met bestuurslede. Die nege blokke van die besigheidsmodel skilderdoek is konseptueel ontwikkel om die empiriese data te ontleed. Hierdie ontleding het groei geleenthede en patrone vir die bestaande besigheidmodelle van die ondernemings ontbloot.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License