SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MARADZANO, I.; DONDOFEMA, R.A.  and  MATOPE, S.. Application of Lean Principles in the South African Construction Industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.210-223. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-3-2240.

Suid-Afrika is 'n ontwikkelende land wat miljarde rande jaarliks in die konstruksiebedryf belê. Hierdie industrie verbruik hulpbronne en genereer afval tydens die proses. Alhoewel vele benaderings reeds ontwikkel is om die gehalte, effektiwiteit en doeltreffendheid in hierdie industrie te verbeter, bied lenige beginsels die vermoë om take wat nie waarde toevoeg nie te minimeer en/of te elimineer. Hierdie artikel beklemtoon die lenige konstruksietegnieke wat wêreldwyd gebruik word saam met die voortspruitende voordele. Publikasies rakende die toepassing van lenige beginsels in die konstruksiebedryf is nagevors en tegnieke (gespits op elektriese en meganiese ingenieursdienste) wat nog nie in die Suid-Afrikaanse bedryf toegepas is nie, is identifiseer. Hierdie studie het 'n sistematiese hersieningsmetodologie gebruik om die verskillende lenige konsepte te identifiseer en het daarmee saam 'n lenige implementeringsraamwerk ontwikkel. Hierdie raamwerk is evalueer aan die hand van 'n plaaslike gevallestudie. Die verbeterde raamwerk bestaan uit agt stappe.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License