SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

PRINSLOO, J.; VOSLOO, J.C.  and  MATHEWS, E.H.. Towards Industry 4.0: A Roadmap for the South African Heavy Industry Sector. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.174-186. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-3-2237.

Die vinnige groei en uitbreiding van die internet, asook tegniese vooruitgang in sensortegnologie, het die interkonneksie van fisiese voorwerp moontlik gemaak. Dit het die weg gebaan vir die Vierde Industriële Rewolusie. Die Industrie 4.0 paradigma is 'n relatiewe nuwe konsep wat diepe ondersoek en bespreking benodig. Standaarde, tegnologieë, en algehele riglyne moet aangebied word en hierdie artikel is daarop gemik om sleutelvrae met betrekking tot Industrie 4.0 te beantwoord. Die sleutel onderliggende tegnologieë, en tot watter mate die tegnologieë toegepas kan word om die fundamentele doelstellings van Industrie 4.0 te bereik, word voorgehou en bespreek. Bestaande uitdagings wat as struikelblokke vir die aanvaarding van Industrie 4.0 in die Suid-Afrikaanse mynbedryf aangetref word, word bespreek saam met 'n kort aanbieding oor die pad vorentoe. Hierdie artikel verskaf n gedetailleerde padkaart vir die implementering van Industrie 4.0 metodes in die Suid-Afrikaanse mynbedryf. 'n Digitale raamwerk en gereedskapkis is vanuit die literatuur saamgestel om ten einde te dien as die padkaart. 'n Gevallestudie word ter illustrasie voorgehou.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License