SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

ROOPNARAIN, R.; DEWA, M.  and  RAMDASS, K.R.. Use of Scientific Ergonomic Programmes to Improve Organisational Performance. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.3, pp.1-8. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-3-2229.

Die verpakkingsindustrie word gekenmerk deur oneffektiewe ergonomie programme wat swak implementeer word. Dit bied dus nie tasbare voordele in 'n organisasie se algehele vertoning nie. Die doel van hierdie studie is om 'n wetenskaplik gefundeerde ergonomie program te formuleer wat belyn is met die maatskappy se besigheid-strategie om sodoende n verbetering in die maatskappy se algehele doeltreffendheid te behaal. n Kwantitatiewe analise is by twee vloeistofverpakkingsaanlegte in Suid-Afrika van stapel gestuur met 'n proefsteek van 70 deelnemers van die produksie en ingenieurswese afdelings. Daar is gevind dat verskeie faktore die doeltreffende implementering van ergonomie verhinder. Hierdie faktore sluit in bewustheid, mens-rekenaar interaksie, werksopdrag ontwerp, swak implementering van antropometriese en fisiologiese faktore, swak kommunikasie en swak belyning tussen werknemers en organisatoriese strategieë. Die aanbeveling is dat die organisasie sy werknemers beter inlig en oplei aan die hand van beste praktyke met betrekking tot ergonomie om n doeltreffende program wat hierdie tekortkominge aanspreek te skep.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License