SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue2Demand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand itemsQuantifying suppliers' product quality: An exploratory product audit method author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

KAYA SAMUT, P.  and  ERDOGAN, H.. Integrating qualitative and quantitative factors in supplier selection and performance evaluation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.146-160. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-2-1955.

Maatskappye moet met betroubare en presterende verskaffers van dienste en goedere saamwerk en langtermyn verhoudings bou om hulle voortbestaan volhoubaar te maak en om hulle markaandeel te vergroot. 'n Ingenieursbestuurder kan die mees effektiewe Strategie in verskafferkeuring bepaal met behulp van die voorgestelde model. Dit bied ruimte vir die integrasie van objektiewe waardes en die onsekerheid van menslike beoordeling. 'n Tweeledige geïntegreerde wasige analitiese netwerk proses (FANP) en super-effektiwiteit data omhulsel ontleding (DEA) model is voorgetel en toegepas op 'n windturbine projek van 'n maatskappy in die hernubare energiesektor. Die eerste gedeelte van die metodologie bepaal die gewigte van die kwalitatiewe kriteria met die gebruik van FANP. Die tweede gedeelte gebruik die kwantitatiewe uitsette van die FANP saam met die koste as inset vir die DEA. Sodoende word die verskaffers assesseer. Die studie, wat besluitneming, prestasiebestuur, en voorsieningskettingbestuur insluit, stel 'n nuwe benadering voor, beide in terme van die sektor waarna daar verwys word en die metodologie wat maatskappye in staat stel om die verskaffers te identifiseer (op grond van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe faktore).

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License