Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
VAN NIEKERK, H.J. and BEAN, W.L.. Evaluation of the cost drivers and allocation framework in outbound logistics of the fast-moving consumer goods industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.115-130. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/30-2-1943.
Die vinnig bewegende verbruikergoedere (VBV) industrie is 'n komplekse handelsomgewing waar menigte maatskappye eksperimenteer met verskeie metodes om winsgewendheid te verbeter. Uitgaande logistiek, as 'n geïntegreerde konsep as deel van vervoerkanaal-bestuur, bly 'n belangrike fokusarea vir maatskappye weens die hoë koste daaraan verbonde. Die realiteit is egter dat maatskappye dikwels nie die dryfveer van logistieke koste verstaan nie, en dus ook nie die winsgewendheid van huidige (of nuwe) kanale, streke, produkte en kliënte nie. Dit is bloot as gevolg van onvoldoende inligting beskikbaar vanaf tradisionele rekeningkundige state. Die studie evalueer dus die uitgaande logistieke kostebestuurders van die Suid-Afrikaanse VBV-industrie en beskryf 'n uitgaande logistieke koste toekenningsraamwerk.