SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue2The role of relationship management in the successful outsourcing of maintenanceNew heuristics for minimising total completion time and the number of tardy jobs criteria on a single machine with release time author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SIRIRAM, R.. A project management investigative framework establishing links for better project outcomes. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.100-114. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-2-2064.

Hierdie artikel lewer 'n bydrae tot die literatuur deur 'n projekbestuur ondersoekende raamwerk voor te stel met sewe konstrukte en 60 sub-skale. Die navorsing bestaan uit 'n proses met agt stappe. Eerstens is 'n projekbestuur assesseringsgereedskapstuk (PMA) ontwikkel deur 'n uitgebreide literatuurstudie. Tweedens is die gereedskapstuk evalueer deur n paneel van kundiges. Derdens is die gereedskapstuk gebruik om 330 projekte te evalueer. Vierdens is 'n ondersoekende raamwerk wat die verskillende PMA konstrukte koppel ontwikkel en getoets. Strukturele vergelyking modellering is gebruik om skakelinge in die ondersoekende raamwerk vir elkeen van die PMA konstrukte op te spoor en 19 hipotese is getoets, waarvan almal aanvaar is. Die resultate verskaf interessante lesse vir navorsers en projekbestuurders. Laastens word 'n bespreking van die resultate, die beperkinge en voorstelle vir verdere navorsing voorgehou.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License