SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

DAY, J.D.  and  FAND, M.. Assessing performance of automobile industry using Malmquist productivity index with R. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.61-70. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-2-2014.

Die doel van hierdie studie is om die vertoning van die tien beste motorvervaardigers gedurende die tydperk 2011 tot 2016 te meet. Nadat die data in jaarverslae evalueer is, voldoen net ses vervaardigers aan die vereistes. Die Malmquist Produktiwiteits-indeks (MPI) is gebruik as maatstaf. Die MPI bestaan uit twee elemente, naamlik die indeks vir tegniese doeltreffendheids-verandering (TECI) en die indeks vir tegnologiese verandering (TCI). Die produktiwiteit pakket in die 'R' programmeertaal is gebruik om 'n skatting van die MPI, TCI en TECI te bepaal aan die hand van inset en uitset oriëntasies. Die resultate toon dat die produktiwiteit tydens die oorwegingsperiode toegeneem het. Die gemiddelde produktiwiteitstellings vir die drie beste vervaardigers was soos volg: Toyota (1.4844), Volkswagen (1.3382) en Mercedes-Benz (1.444). Daar is egter steeds sommige vervaardigers wie se produktiwiteitstelling kleiner is as een: Ford (0.9846), Honda (0.9925) en Nissan (0.9999). Die toepassing van MPI in die wêreldwye outomobielindustrie, met die hulp van R programmeertaal, is nog nie voorheen gepubliseer nie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License