Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
OU-YANG, C.; YIN, I.H. y JUAN, Y.C.. A DCOR-based NPD process redesign approach with grounded theory evaluation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.45-60. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/30-2-2008.
Hierdie navorsing stel 'n maatstafgebaseerde proses voor vir herontwerpe binne die nuwe produk ontwikkelingsproses (NPO). Die voorgestelde metode vergelyk die semantiese ooreenkomste van die ontwerpsaktiwiteite in die huidige NPO-proses met die aktiwiteite van die ontwerpsketting bedryfsverwysingsmodel. Daarna is 'n ontwerpstruktuur matriks toegepas om die voorgestelde NPO-proses meer vaart belyn te maak. Laastens word gegronde teorie gebruik om die voorgestelde NPO-proses te evalueer volgens vyf sleutel verigtingsindikators en om die voor- en nadele van die herontwerpveranderinge te identifiseer. 'n Onbemande lugvaartuig NPO-proses is gebruik as 'n gevallestudie en die resultate toon dat die om-te-wees NPO-proses meer effektief is as die soos-dit-is NPO-proses.