SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain managementThe scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

DE JAGER, K.; CHIMHUNDU, C.; SAIDI, T.  and  DOUGLAS, T.S.. Medical device innovation in South Africa: Evolution of collaboration networks (2001-2013). S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.26-44. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-2-1977.

Die ontwikkeling van mediese toestelle in Suid-Afrika is ondersoek vir die periode 2001 tot 2013. Samewerkingsnetwerke vir vier sektore, naamlik die akademici, gesondheidsorg, die industrie en wetenskap en ondersteuning, is afgelei vanuit 'n literatuurstudie. Sentraliteitmaatstawwe het die leidende instansies identifiseer. Nuwe rolspelers wat die netwerke betree het, het 'n voorkeur getoon om saam met hierdie instansies te werk of het by die netwerk aangesluit as 'n geïsoleerde groep. Onder die nuwe rolspelers het buitelandse medewerkers selde vir langer as vyf jaar betrokke gebly. Daarteenoor het plaaslike medewerkers selde die veld verlaat. Plaaslike samewerking het oor die verloop van die 13 jaar volgehou, maar internasionale samewerking het afgeneem in die tydperk. Met die verloop van tyd het die netwerk-topologie tot 'n netwerk soortgelyk aan 'n klein-wêreld netwerk ontwikkel. Die bevindinge van hierdie studie mag die bestuur van innovasie ondersteun deur institusionele strategieë vir effektiewe samewerking te begelei.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License