Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
OSCHMAN, J.J.. A conceptual framework implementing An AS9100 quality management system for the aerospace industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.2, pp.1-16. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/30-2-1930.
Na aanleiding van 'n omvattende literatuurstudie van die mees prominente internasionale standardiseringsorganisasie (ISO) dokumente, stel hierdie artikel 'n konsepraamwerk voor vir die implementering van 'n AS9100 kwaliteitsbeheerstelsel (KBS) in die ruimte-industrie. Hierdie konsepraamwerk verduidelik op 'n sistematiese wyse die belangrikste dimensies en hul onderlinge verhoudings wat in die ruimte-indstrie onontbeerlik is vir die lewering van produkte en dienste wat kliënte tevrede stel. 'n Drie-fase implementeringsmetodologie word voorgestel met praktiese waarde vir voortgesette sukses in die ruimte-industrie. Die benadering wat in hierdie studie gevolg is, sou ook van toepassing wees in ander toekomstige studies van AS9100 gehalte-beheerstelsels.