Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
SIVASUNDARI, M.; RAO, K.S. y RAJU, R.. A lexicographical method for a production planning problem in an engineering industry: a case study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.209-219. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/30-1-2044.
Hierdie artikel handel oor die bestaande praktyke van produksie-beplanning in 'n enkelstuk vloeigebasseerde sellulêre vervaardigingsproses wat outo-eletriese onderdele vervaardig. Gegrond op historiese data van 'n gevallestudie is verskeie noemenswaardige en relevante produksiebeplanningsmikpunte identifiseer. Die artikel ondersoek 'n leksikografiese metode om die multi-doelstelling programmeringsmodel vir werksmag-verdeling vir optimale produksiebeplanning op te los. Die benadering bied 'n geleentheid om 'n beter verstaan van werksmag-verdeling te ontwikkel asook die belangrikheid van die multi-produksie kanaal. Dit bied verdere insigte tot produksiebeplanning.