Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
VAN DEN BERG, J. y VAN DER LINGEN, E.. An empirical study of the factors affecting the adoption of mobile enterprise applications. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.124-146. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/30-1-1992.
Mobiele besigheidstoepassingstegnologie (MBTT) is geïdentifiseer as 'n tegnologie wat organisasies kan help om produktiwiteit te verbeter, koste te verminder, en mededingende voordele te verkry en te onderhou deur middel van omvattende implementering van die onderneming. Ten spyte van vele voordele, is die aanvaarding van MBTT nie so omvangryk wêreldwyd as wat verwag is nie. Navorsingsresultate dui daarop dat waargeneemde tegnologie bruikbaarheid, gemak van gebruik, waargeneemde mededingende druk, bedryfstendense, IT-infrastruktuur, organisatoriese beleidsprosesse en -stelsels, werknemerskennis en gereedheid, sowel as organisatoriese hulpbronne is belangrike faktore wat die aannemings-voorneme van organisasies vir MBTT vorm. Implikasies vir praktyk en navorsing word ook bespreek.