SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30 issue1A review of manufacturing resources planning models under different uncertainties: State-of-the-art and future directions author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

KAID, H. et al. Design and implementation of deadlock control for automated manufacturing systems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2019, vol.30, n.1, pp.1-23. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/30-1-1849.

Petri-nette is robuuste wiskundige instrumente wat gebruik word om dooiepunt probleme in geoutomatiseerde vervaardigingstelsels (AMSe) te modelleer, hanteer en te beheer. Verskeie metodes is al voorgestel om dooiepunte in AMSe te verhoed, maar dit is belangrik om die beheerde stelsel deur die Petri-nette voorgestel om te skakel na die rekenaarkode van 'n programmeerbare logiese beheerder (PLC) sodat dit geïmplementeer kan word. 'n Metodologie gegrond op Petri-nette vir dooiepunt voorkoming word voorgehou en genereer PLC rekenaarkode vir AMSe. In die voorgestelde metodologie word n Petri-netmodel van n onbeheerde stelsel geskep en die beheerde Petri-netmodel is dan ontwikkel met die dooiepuntvoorkomingsmetode. Die beheerde Petri-net model word dan getransformeer tot 'n outomasiebeheerde Petri-netmodel wat dan verder omskep word in n beheerde kenteken-aanstuur logiese model. Hierdie model word dan gebruik om leerdiagramme vir die AMS te genereer. Dié metodologie is getoets in 'n reële wêreld AMS by die King Saudi Universiteit se laboratoriums. Dit verskaf n effektiewe metode vir PLC implementering van n beheerde stelsel wat deur Petri-nette voorgestel word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License