SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue4An introduction to, and discussion of, the implementation of the advanced amalgamated agile manufacturing systemPrinciples of social cost-benefit analysis of public road projects followed in South Africa author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

HUGO, F.D.; PRETORIUS, L.  and  BENADE, S.J.. Some aspects of the use and usefulness of quantitative risk analysis tools in project management. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.116-128. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-4-1821.

Sentraal tot projekbestuur is risikobestuur - en die behoefte om beter en meer spesifieke metodes te ontwikkel om risiko beter te bestuur. Dit word gedryf deur onsekerheid en risiko op projekte te verminder. Kwantitatiewe tegnieke, word soms gebruik om risiko te analiseer, maar dit is nie duidelik hoe wydverspreid, aanvaar, en nuttig sulke tegnieke is vir die beoefening deur projekpersoneel nie. Hierdie studie is onderneem om terugvoer te verkry van praktiserende projek- en risikobestuurspersoneel ten opsigte van die gebruik van risikobestuursmetodes. Spesiale aandag is gegee aan die benuttingsvlakke van kwantitatiewe risikobestuursmetodes en die voordeel daarvan. 'n Konseptuele raamwerk is geskep wat faktore wat die gebruik van hulpmiddels skakel met die werklike vlakke vir die gebruik van instrumente, en uiteindelik skakel met projekprestasie. Navorsingsvrae waaroor in hierdie artikel verslag gelewer word, het betrekking op die gebruiksvlakke van instrumente en metodes, faktore wat die gebruik van instrumente en metodes beïnvloed, en die voordele-aspek van die gebruik van instrumente en metodes op projekprestasie beïnvloed. Data is ingesamel via 'n aanlyn vraelys, statisties ontleed, en 'n aantal hipoteses is getoets. Die resultate van hierdie studie toon dat die benutting vlakke van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe risikobestuurinstrumente en metodes laag is in vergelyking met algemene projekbestuursinstrumente.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License