Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
MCLEAN, R.R.P. and BRIGHT, G.. An introduction to, and discussion of, the implementation of the advanced amalgamated agile manufacturing system. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.4, pp.103-115. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-4-1618.
Die paradigma van herkonfigureerbare vervaardigingstelsels (HVS) is nog relatief nuut in implementering, selfs al is navorsing hieroor vir meer as 15 jaar aan die gang. Baie ondersteunende tegnologieë is nodig om die HVS lewensvatbaar te maak, onder andere die toevoeging van buigsame montering. Hierdie artikel ondersoek en bespreek die effek wat die toevoeging van buigsame montering op die herkonfigureerbare paradigma het en stel oplossings vir probleme wat inherent aan HVS en die toevoeging van buigsame montering is, voor.