Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
COMBRINCK, J.; VAN DER WALT, J.G.; BOOYSEN, G.J. and DE BEER, D.J.. Evaluating the suitability of Alumide® tooling for injection moulding of different polymers. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.271-283. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-3-2075.
Hierdie artikel beskyf die moontlikheid om laser gesinterde Alumide® as 'n alternatiewe proses vir die vervaardiging van snel hibried-gietvorms te gebruik. Om die duursaamheid van Alumide® as gietvorms te ondersoek in die plastiek spuitgiet proses, is n produk met spesifieke geometriese vorms ontwerp en Alumide® gietvorms vervaardig. Polipropileen (PP), akrielonitriel-butadiene stireen (ABS), polikarbonaat (PC), en polyamide 6 (PA 6) is gebruik gedurende die plastiek spuitgiet proewe met die Alumide® gietvorms. Resultate van die proewe dui daarop dat plastiek materiale met prosesseringstemperature van ongeveer 230 °C, soortgelyk aan PP en ABS, geskik is vir gebruik met Alumide® gietvorms in die plastiek spuitgiet proses.