SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BOOYSEN, J.; BOOYSEN, W.  and  KLEINGELD, M.. A risk management strategy to identify and prioritise factors affecting industry's carbon tax liability. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.26-39. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-3-2046.

Die voorgestelde Suid-Afrikaanse koolstofbelastingraamwerk vorm deel van 'n uitgebreide struktuur van strategieë wat bedoel is om die hoof uitdagings van klimaatsverandering aan te spreek. Dié raamwerk is egter kompleks, met verskeie bekommernisse en onsekerhede. Industrieë moet dus positief aanpas om hul volhoubaarheid en mededingendheid te verseker. Hierdie artikel bied n riskobestuur-strategie aan vir industrieë wat hul potensiële faktore, wat die koolstofbelasting kan beïnvloed, wil identifiseer. Hierdie strategie bestaan uit vyf stappe: 1) vestiging van die konsep, 2) identifisering die gepaardgaande risiko's, 3) analisering van hierdie risiko's, 4) evaluering van die risiko's en 5) bestuur van die risiko's volgens relevante internasionale en nasionale standaarde. Die risiko's is effektief geprioritiseer deur die individuele erns, waarskynlikheid, en korrigeerbaarheid van elk te evalueer. Die strategie is toegepas tot gevallestudies in die yster-en-staal-, ferrochroom-, en sementindustrieë. Die gekombineerde koolstofbelasting blootstelling vir hierdie gevallestudies is ongeveer R453 miljoen. 'n Bespreking van die resultate toon dat dié risikobestuur-strategie gebruik kan word om hierdie risiko's te identifiseer en te prioritiseer om sodoende verdere belasting-implikasies te verminder.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License