Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
BAMPORIKI, T. y BEKKER, J.. Development of a discrete-event, stochastic multi-objective metaheuristic simulation optimisation suite for a commercial software package. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.3, pp.12-25. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-3-2045.
In hierdie artikel bespreek die outeurs die ontwikkeling en implementering van 'n optimering-suite. Die studie vorm deel van 'n lopende projek wat die ontwikkeling van 'n hibriede optimering-suite vir multi-doelwitoptimering nastreef. Die suite word ontwikkel as 'n derdeparty-biblioteek om diskrete gebeurtenis, stogastiese simulasieprobleme met multi-doelwitte op te los, en dit dan met Tecnomatix Plant Simulation van Siemens te integreer. Twee realistiese multi-doelwitsimulasie-optimerings-probleme is gekies om die werkverrigting van die suite te evalueer, en die resultate word bespreek.