SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número2Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloysA location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution network índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

KIM, B.-Y.; SEOK, H.  e  KANG, Y.. An intelligent RTP-based household electricity scheduling with a genetic algorithm in a smart grid. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.2, pp.43-51. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-2-1813.

Die skedulering van elektrisiteit vir huishoudings op grond van reële-tyd pryse lei tot buigsame en doeltreffende beplanning. Dit lei egter tot foute in vooruitgeskatte kostes. Hierdie studie gebruik 'n genetiese algoritme om die fout in die vooruitgeskatte kostes te verminder en stel n model voor met verbeterde verbruiksbeplanning. Hierdie model bestaan uit n elektrisiteitsverskaffer en n eindverbruiker. Elke eindverbruiker het n energiebestuurbeheerder wat die optimale elektrisiteitskedule kies. Die verskaffer en verbruiker ruil reële-tyd vooruitgeskatte kostes en verbruiksplanne om n gepaste balans te vind. Gedurende hierdie proses is daar egter n voorspellingsfout, dit is die verskil tussen die vooruitgeskatte koste vir elke tydgleuf en die werklike finale koste. Dit is deur die genetiese algoritme aangespreek. Die resultaat toon dat die kostes 22.6% laer is as die ongeskeduleerde geval en 3.34% laer as n vorige studie. Verder is die regverdigheid vir elke verbruiker met 15.96% verhoog in vergelyking met die ongeskeduleerde geval en 0.62% in vergelyking met 'n vorige studie.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons