Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
BEHANE, T. e GROBBELAAR, S.S.. The process of intra-firm technology transfer: A case study of a marine mining company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.195-204. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/29-1-1705.
Tegnologie-oordrag is 'n belangrike funksie in die tegnologie-ontwikkeling siklus, en organisasies kan op groot skaal baat vind indien 'n bevoegde tegnologie Strategie ontwikkel en geïmplementeer word. Die doel van hierdie artikel is om die benaderings, prosesse, meganisme, hindernisse en ander aspekte van intra-firma tegnologie te ondersoek tussen twee filiale. Filiaal A is hoofsaaklik afhanklik van navorsing en ontwikkeling as 'n belangrike drywer van tegnologie-ontwikkeling en deurlopende besigheid verbetering; 'n optimale oordrag van tegnologie proses is dus van kardinale belang. Met behulp van 'n gevallestudie-metodologie, werp die analise lig op die huidige proses om tegnologie oor te dra, en belangrike struikelblokke en elemente van sukses.