SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue1The discrete time, cost and quality trade-off problem in project scheduling: An efficient solution method based on CellDE algorithmPlanning empty container relocations under uncertainty author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SIRIRAM, R.. Project management assessments (PMAs): An empirical study. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.108-127. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-1-1675.

Die doelwitte van hierdie navorsing is eerstens om projekbestuur-assesserings van vier firmas in vier industriesektore te vergelyk (vyf-en-sewentig projekbestuurassesserings is evalueer met bestaande statistiese ontledingstegnieke). Tweedens is die doel om die resultate deur 'n kennerpaneel te valideer en derdens om Pearson se korrelasie analise toe te pas om ooreenstemminge in die projek-bestuurassesserings op te spoor en om te sien hoe hierdie dit verband hou met die algehele projek uitslag. Laastens word areas van verdere navorsing identifiseer. Drie hipotese is getoets en toon ooreenkomste en verskille in projekbestuurpraktyke. Die resultate lewer interessante geleenthede vir navorsers en projekbestuurders. Ten slotte word 'n bespreking, die beperkings van die studie en voorstelle vir verdere navorsing voorgehou.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License