SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue1Linking projects to business strategy through project portfolio managementProject activity analysis without the network model author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

STEENKAMP, J.R.  and  BEKKER, M.C.. Validating a project life-cycle review framework for mining projects at Exxaro. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.74-85. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-1-1711.

Onafhanklike formele hersienings gemeet teen 'n gevalideerde raamwerk verseker dat uitkomste bereik word volgens vooraf gedefinieerde doelwitte, voordat die volgende projekfase mag begin. Deur verskeie interne inisiatiewe is 'n projekraamwerk ontwikkel vir die ontwikkeling en implementering van kapitaal projekte in die Exxaro omgewing. Maar, hierdie projekraamwerk was tevore nog nie gevalideer nie. Hierdie navorsing het gestreef om deur 'n gevallestudie benadering die projekraamwerk te valideer vir Exxaro projekte ('n holistiese geval). Semi-gestruktureerde onderhoude is met sestien sleutelrolspelers van regoor die organisasie gevoer oor vier verskillende projekte (ingeslote gevalle). Onderhoudresultate van die ingeslote gevalle studies is vergelyk om gemeenskaplike temas te identifiseer waarvolgens die raamwerk verbeter kan word. Die gemeenskaplike temas stem ooreen met die hoof aspekte van die voorgestelde raamwerk, en daarom kan die raamwerk as gevalideer beskou word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License