SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 número1Proposed business process improvement model with integrated customer experience managementDevelopment of a project management methodology for the consulting engineering industry índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

MQADI, L.J.; MUSANGO, J.K.  y  BRENT, A.C.. Rethinking strategic sustainability planning for the electricity sector in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.63-73. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-1-1654.

'n Reeks prosesse konvergeer nou om die kwessie van volhoubaarheid, en Suid-Afrika se lae-koolstof energie-oorgange, aan te spoor. Dit laat die vraag ontstaan hoe 'n raamwerk vir 'volhoubaarheid oorgange' gekonseptualiseer kan word, om die uitdaging van 'n lae-koolstof elektrisiteit oorgang in Suid-Afrika aan te spreek. Hierdie artikel verskaf dan 'n kritiese oorsig oor die strategiese elektrisiteit beplanningsproses in Suid-Afrika, opgestel in 'n gevestigde volhoubaarheid oorgange teoretiese raamwerk. Uit die literatuur is dit opgemerk dat die uitdagings in Suid-Afrika se strategiese elektrisiteit beplanning 'n gevolg is van die verwante politiek, verskillende sienings as gevolg van verskillende voorkeure van belanghebbendes in terme van die beplanning van elektrisiteit, en 'n gebrek aan, of uitlynfout tussen, ontwikkelingsbeleid en doelwitte. Al hierdie teoretiese en praktiese leemtes toon dat Suid-Afrika sy huidige strategiese elektrisiteit beplanning praktyk moet herbesin, veral met inagneming van die politieke ekonomie van die land. Die artikel stel dus 'n konseptuele kompleksiteit-beplanningsraamwerk voor om belyning van verskillende, mededingende, en komplekse volhoubaarheid beleid doelwitte te verseker binne die elektrisiteit beplanningsproses.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons