SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 issue1An integrated performance management framework for a multi-business companyLinking projects to business strategy through project portfolio management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

AKTEPE, A. et al. An inventory classification approach combining expert systems, clustering, and fuzzy logic with the ABC method and an application. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2018, vol.29, n.1, pp.49-62. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/29-1-1784.

Die rangskikking van inventarisse maak gebruik van verskeie kriteria om verskillende aspekte van inventarisbestuur te beheer. In hierdie artikel word 'n nuwe rangskikking algoritme ontwikkel wat die klassieke ABC-klassifikasie met 'n nuwe groeperingstrategie kombineer. Die hanteringsfrekwensie, leityd, kontrakvervaardiging-proses en spesialiteit word as insetkriteria gebruik. Die uitsette is die nuwe klassoorte vir die inventarisse. Die algoritme is in 'n groot maatskappy, wat in die verdedigingsektor handel, toegepas. Die maatskappy se bestaande inventarisbestuurstelsel voldoen nie meer aan hul behoefte nie. Die bestaande stelsel het voorheen van die Pareto-analise benadering gebruik gemaak. Die voorgestelde algoritme skep nege verskillende klasse vir inventarisse. Om dit te bewerkstellig word die klassieke ABC-klassifikasie metode geïntegreer met ekspertstelsels, bondelvorming, en wasigheidsleer-metodes. Nou kan inventarisse in meer detail geklassifiseer word en nuttige voorraadopname-strategieë kan geskep word. Die voorgestelde algoritme word deur die maatskappy gebruik en is in hul hulpbron-bestuurstelsel geïntegreer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License