SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BOTES, A.; NIEMANN, W.  and  KOTZE, T.. Buyer-supplier collaboration and supply chain resilience: A case study in the petrochemical industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.183-199. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-4-1736.

Die doel van hierdie studie was om die onderliggende meganismes waardeur koper-leweransier samewerking veerkragtigheid in staat stel, te ondersoek. 'n Enkele gevallestudie metode was gebruik om 'n kritiese geval in die petrochemiese bedryf te ondersoek. Data-insameling het plaasgevind deur middel van semi-gestruktureerde onderhoude. Die rasionaal om die koper-leweransier samewerking in die geval te onderneem is gegrond in Kraljic se verkrygingsmatriks. Laasgenoemde neem onderliggende risiko's van die lewerings-ontwrigting, wat inherent is aan die veerkragtigheid diskoers, in ag. Die bevindinge dui daarop dat samewerking tussen kopers en leweransiers nie direk lei tot voorsieningsketting veerkragtigheid nie, maar dat dit eerder die voorlopers tot voorsieningsketting veerkragtigheid in werking stel. Die studie ontwikkel begrip vir die spesifieke meganismes waardeur die voorlopers tot veerkragtigheid in die petrochemiese bedryf in staat gestel word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License