SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

GOVENDER, T.; BROOKS, M.J.  and  BEMONT, C.. The effect of multi-trailer systems on the efficiency of container movements between the ship and the stacks at the Durban container terminal. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.4, pp.80-94. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-4-1771.

Perd-sleepwa vragmotoreenhede is die primêre horisontale vervoermiddel tussen die skip en stapelarea in skeepsvraghouer-hawes en die effektiewe bedrywing daarvan het 'n beduidende invloed op die laai- en aflaaitempo's. Hierdie artikel vergelyk die voertuig laai- en aflaaiprosedure van konvensionele perd-sleepwa eenhede en multi-sleepwa eenhede by die Durban Hawe. 'n Diskrete gebeurtenis simulasie benadering is gebruik om die bedrywighede van die twee voertuigkonfigurasies te modelleer en om die invloed daarvan op die hawe se vertoning en bedryfskostes te bepaal. Die resultate toon dat die huidige vloot van perd-sleepwa eenhede vervang kan word met n vloot van multi-sleepwa eenhede. Hierdie multi-sleepwa eenhede kan vier twintig voet skeepsvraghouers tegelyk vervoer. Hierdeur word die ekwivalente kaaihyskraan se produktiwiteit verhoog terwyl die terminus se bedryfskoste per skof afneem.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License