SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

HAMER, W.; BOOYSEN, W.  and  MATHEWS, E.H.. A practical approach to managing uncertainty in the measurement and verification of energy efficiency savings. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.128-146. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-3-1850.

Meet en verifieer (M) is fundamenteel om impak van energie-doeltreffendheid intervensies te bepaal. Die akkurate kwantifisering van die energie besparings op komplekse industriële stelsels kan egter verskeie tegniese uitdagings bied. Dit is van kritieke belang dat hierdie uitdagings prakties aangespreek word binne regulatoriese vereistes van belasting gebaseerde aansporingsprogramme. In hierdie studie word die kern onsekerhede geïdentifiseer wat die Seksie 12L belasting aansporingprogram beïnvloed. 'n Nuwe benadering wat gebaseer is op praktiese riglyne word voorgestel om hierdie onsekerhede te bestuur. Die benadering verseker dat gerapporteerde besparings 'n regverdige weerspieëling weergee van die werklike besparings wat behaal word. Die implementering van die benadering op vier gevallestudies toon dat onsekerheid tot 30 persent van gerapporteerde besparings kan beïnvloed. Dit beklemtoon die beduidende impak van onsekerheid en motiveer dus die belangrike rol van onsekerheidsbestuur. Hierdie studie bied waardevolle insig tot die praktiese implementering van belasting gebaseerde programme wat daarop gemik is om volhoubare ontwikkeling te stimuleer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License