Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
FOURIE, L. and DE VRIES, M.. Exploring enhancements to the agile approach for mid-sized enterprises in the services sector. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.3, pp.29-39. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-3-1837.
Ondernemings moet oorleef in 'n dinamiese omgewing deur pro-aktief op hulle omgewing te reageer. Ratse ('agile') sagteware ontwikkeling speel 'n sleutel rol binne die onderneming se inligting tegnologie afdeling om dit te bewerkstellig. Ondervinding, en 'n literatuurstudie, het aangedui dat ratse sagteware ontwikkeling nie natuurlik pas binne die raamwerk van groot en middelslag ondernemings se inligting tegnologie afdelings nie. Die artikel bespreek die uitdagings wat verband hou met ratse sagteware ontwikkeling, en bevestig dat 'n generiese probleem bestaan -naamlik, dat praktisyns probleme ondervind om ratse sagteware beginsel te implimenteer by groot en mediumslag ondernemings. Die studie maak gebruik van onderhoude om te bevestig dat die generiese probleem ook bestaan by werklike medium grote staatsinstellings wat tans ratse sagteware ontwikkeling toepas.