Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
LAMPRECHT, A.L. and GROBBELAAR, S.S.. A decision support system framework for localisation investment selection. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.165-179. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-2-1725.
Die formulering van lokaliseringstrategieë is van kardinale belang om die ontwikkeling van plaaslike verskaffers te verseker, wat op sy beurt lei tot werkskepping, verhoogde uitvoerverdienste, en plaaslike en nasionale ekonomiese groei. Die doel van die artikel is om 'n generiese besluit ondersteunings stelsel (BOS) vir lokalisering besluitneming aan te bied. Multi-kriteria besluitneming analise (MKBA) word gebruik om die lokalisering besluit ondersteuning stelsel te ontwikkel. Die model is van toepassing op 'n biometriese identiteit bestuur stelsel (BIMS) gevallestudie, wat die studie plaas binne die konteks van die 'tool, die and mould-making' (TDM) bedryf van Suid-Afrika.