Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
JOUBERT, F.J. y PRETORIUS, L.. Using Monte Carlo simulation to create a ranked check list of risks in a portfolio of railway construction projects. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.133-148. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-2-1604.
Tydens die bekendstelling van gekwantifiseerde risikowaardebepalings by 'n Suid-Afrikaanse vervoermaatskappy in staatsbesit, is daar 'n tekort aan vaardighede gevind tydens risiko-identifisering en 'n gekwantifiseerde risiko-analise. Om hierdie probleem te beredder, is 'n lys van spoorbaankonstruksie risikos ontwikkel. Die basis van hierdie lys was 38 individuele spoorbaankonstruksie projek risiko registers wat opgeneem is in 'n enkele risiko register. Na afloop hiervan is die risiko register skoongemaak, geklassifiseer, en 'n Monte Carlo-simulasie met behulp @Risk sagteware gedoen wat 'n ranglys van risikos geproduseer het. Hierdie ranglys wys dat die projek omvang 'n invloed het op die posisie van risikos in die ranglys.