SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue2Pareto optimal solutions for multi-objective generalized assignment problemDemand categorisation, forecasting, and inventory control for intermittent demand items author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

MASHALA, J.; KRUGER, D.; GRUNDLING, J.P.  and  STEYNBERG, L.. Technology profiling for emerging commercial cotton farmers in the Makhathini Region. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.109-119. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-2-993.

'n Profiel van die katoen tegnologie gebruik in die Makhatini streek word aangespreek in hierdie navorsingsartikel. Die fokus van die artikel is gerig op die mate van ondersteuning beskikbaar aan die boere in die streek. Die klein boere verbou die afgelope 10 jaar katoen in die streek. Die verbouing van katoen is meer gerig op oorlewings boerdery, maar dit is 'n oogmerk van die boere om in die toekoms katoen op 'n kommersiële vlak te verbou. Die tegnologie waarna verwys word in die artikel is globaal sowel as plaaslik van toepassing in die verbouing van katoen en is vrylik beskikbaar aan die boere in die streek. Gestruktureerde onderhoude is met boere van 13 plaaslike boere verenigings gevoer en die navorser het daarin geslaag om 'n 100 persent terugvoer reaksie hiermee te verkry. Die bevindinge dui daarop dat boere in die streek tegnologie gebruik in die verbouing van katoen. Die onbeantwoorde vraag is dan waarom die verbouing van katoen nie op 'n kommersiële vlak plaasvind nie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License