Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BRINK, M.P. and VAN RENSBURG, A.. An approach to improving marketing campaign effectiveness and customer experience using geospatial analytics. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.95-108. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-2-1646.
Hierdie artikel bespreek 'n gevallestudie waarin 'n Suid-Afrikaanse meubel-en-huishoudelike goedere handelaar beoog om hul bemarkingsveldtogte te verbeter deur plek-gebaseerde bemarkingsinsigte, en verder, om kliënt-tevredenheid te prioriteseer. Hierdie artikel stel twee metodes voor, wat toegepas word in 'n verkennende oefening met die doel om die kleinhandelaar se besigheid te verbeter. Die skepping van kliënteprofiele en die identifikasie van geografiese-gebaseerde kliëntebondels wys hoe die kleinhandelaar se bemarkingstrategië en kliënt-tevredenheid verbeter kan word. Die metodes in hierdie artikel maak gebruik van ruimtelike data om die kleinhandelaar se besigheidsprobleme op te los.