SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue2The scope of Genetic Algorithms in dealing with facility layout problemsManaging risk for success in a South African engineering and construction project environment author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BARAKA, J.-C.M.; YADAVALLI, V.S.S.  and  SINGH, R.. A transportation model for an effective disaster relief operation in the SADC region. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.46-58. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-2-1311.

Hierdie artikel hersien sommige van die uitdagings wat deur humanitêre logistieke- en voorsieningskettingmaatskappye ervaar word met betrekking tot die vervoer van hulpbronne, ontruiming van vlugtelinge en noodgevalvoorrade vir rampverligting in die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap. Om die gepaste vervoertegniek te identifiseer, word drie modelle ondersoek en voorgestel, naamlik 'n tipiese vervoerprobleem, 'n genetiese algoritme gebaseer op 'n uitstrekkende boom en 'n lineêre optimisering. 'n Literatuurstudie het gevind dat beide mensgemaakte- en natuurrampe meer as negentigduisend sterftes veroorsaak het, terwyl dit miljoene geaffekteer het in die afgelope drie dekades. 'n Verdere ondersoek toon ook dat die meeste rampsterftes as gevolg van swak infrastruktuur is, veral in bevolkte areas. Dit skep 'n uitdaging vir rampverligtingorganisasies in hul poging om betyds verligting aan slagoffers te bring. Alhoewel die voorgestelde vervoerprobleme spesifieke kompleksiteite bevat, kon elkeen gebruik word om die streek by te staan om verligtingsaksies se reaksietyd en koste te verminder. 'n Konspetuele model gebaseer op empiriese data word voorgestel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License