SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 número2Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloysA location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution network índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


South African Journal of Industrial Engineering

versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X

Resumo

YOON, M.  e  BEKKER, J.. Single- and multi-objective ranking and selection procedures in simulation: A historical review. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.37-45. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-2-1732.

Rangorde- en keuseprosedures (R) vorm 'n belangrike navorsingsveld in rekenaarsimulasie en -toepassings. Simulasiestudies vereis gewoonlik dat die beste kandidaat van 'n aantal scenarios of alternatiewe ontwerpe gekies moet word. Die gesimuleerde prosesse is gewoonlik van 'n stogastiese aard, en hulle moet statisties-beduidend verskil ten einde onderskeid te kan tref. R prosedures ondersteun die besluitnemer om die beste alternatief met groot vertroue te kies. Hierdie artikel verskaf 'n resensie van vroeë en huidige R prosedures. Die ondersoek strek terug tot in die 1950s toe die eerste R prosedures voorgestel is, en bespreek die verskeie R prosedures wat sedertdien ontwikkel is, terwyl 'n oorsigtelike blik op die navorsingsveld gegee word. Die resensie sluit studies in beide enkel- en multidoelwitdomein in. Dit bespreek navorsingsneigings en spesifieke kwessies, en maak voorstelle vir verdere navorsing in beide domeins.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons