SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

KRUGER, P.S.  and  YADAVALLI, V.S.S.. The power of one: Benford's law. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.2, pp.1-13. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-2-1753.

Die konsep van Benford se wet, ook bekend as die eerste-syfer-fenomeen, is bekend aan wiskundiges sedert 1881. Dit is teen-intuïtief, moeilik om te verduidelik op 'n eenvoudige wyse, en gaan gebuk onder verskeie beskrywings soos ''n numeriese afwyking', ''n koddigheid', ''n misterie', maar ook as ''n wiskundige juweel'. Dit het nietemin ontwikkel in 'n erkende statistiese tegniek met vele praktiese toepassings, waarvan die gebruik as 'n bedrog betrappingsmeganisme in forensiese rekeningkunde noemenswaardig is. Hierdie artikel sal die spesiale numeriese karakteristieke van Benford se wet bespreek en demonstreer. Dit sal die wet se moontlike gebruik om datamanipulering en -vervalsing wat mag bestaan in ingenieurs- en wetenskaplike publikasies te identifiseer. Eerstens sal dit toegepas word om die sogenaamde Fisher-Mendel kontroversie te ondersoek. Tweedens sal dit gebruik word om ses artikels wat onlangs gepubliseer is in die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Bedryfsingenieurwese aan 'n Benford analise te onderwerp.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License