Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
BINOOSH, S.A.; MOHAN, G.M. and BIJULAL, D.. Assessment and prediction of industrial workers' fatigue in an overhead assembly job. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.164-175. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-1-1697.
Hierdie artikel poog om die tyd-verwante uitputting wat deur werkers wat dompelpompe oorhoofs monteer te voorspel. Borg se CR-10 skaal, die Samn-Perelli uitputtingskaal en sekere dimensies van die Sweedse arbeidsuitputtingsinventaris is gebruik om uitputting te beoordeel en te voorspel. Die resultate van 'n temporale analise dui daarop dat uitputtingsvlakke in hierdie tipe werk toeneem teen 'n verminderende tempo. Ondersoekende analise toon dat Borg se CR-10 skaal meer betroubaar as die Samn-Perelli skaal is om uitputting te voorspel. Daar is ook waargeneem dat die fisiese ongemak dimensie van die Sweedse arbeidsuitputtingsinventaris die oorheersende dimensie is om uitputting te voorspel vir die spesifieke taak. Ouer en meer ervare groepe werkers het noemenswaardig verminderde uitputting getoon. Daarteenoor het groepe wat volgens die liggaamsmassa-indeks ingedeel is nie sulke verskille aan die lig gebring nie.