Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
VAN NIEKERK, J.B.S; BRENT, A.C.; MUSANGO, J.K. and DE KOCK, I.H.. Implications for the agriculture sector of a green economy transition in the Western Cape Province of South Africa: a system dynamics modelling approach to food crop production. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.133-144. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-1-1611.
Die Wes-Kaapse Provinsiale regering in Suid-Afrika het 'n groenekonomie raamwerk, 'Green is Smart', bekendgestel met die doel om 'n meer volhoubare ekonomie te skep. Hierdie raamwerk bepaal planne vir die Wes-Kaapse Provinsie om meer volhoubare voedselproduksie- en boerderypraktyke te implementeer. Terwyl volhoubare boerderypraktyke voordele vir die omgewing het, sal dit ook 'n impak op voedselproduksie hê, en sal finansiële beleggings van belanghebbendes vereis. Om die probleem ten volle te begryp, en om die implikasies van 'n groenekonomie oorgang vir die produksie voedselgewasstelsel beter te verstaan, is stelsel dinamika modellering onderneem. Die model se bevindinge beklemtoon dat volhoubare boerderypraktyke net finansieel en omgewings-vriendelik lewensvatbaar sal wees as dit kompeterend is met opbrengste van konvensionele boerderypraktyke.