SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue1A model for quality management in a supply chain with a retailer and a manufacturerForecasting new product sales author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SACKEY, S.M; BESTER, A.  and  ADAMS, D.. Industry 4.0 learning factory didactic design parameters for industrial engineering education in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.114-124. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-1-1584.

Om die impak van Industrie 4.0 op die bedryfsingenieurswese (BI) kurrikulum te bestuur vereis realistiese onderrig en leer infrastruktuur, soos 'n "leer-fabriek". In hierdie artikel is 'n literatuur studie uitgevoer om die beginsels van Industrie 4.0 te bepaal en die interaksies daarvan met BI en 'n "leer-fabriek", 'n vraelys is aan relevante universiteite gerig om die universiteit se huidige status en praktyke in hierdie verband te bepaal, en didaktiese ontwerp parameters vir 'n Industrie 4.0 "leer-fabriek" word geformuleer binne die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie formulering maak gebruik van bestaande modelle van kuber-fisiese stelsels en "leer-fabriek" morfologie. Verdere resultate toon dat universiteite van tegnologie meer positief gesind is as tradisionele universiteite, wat (met die uitsondering van een geval) berekenings-fasiliteite verkies. Van die tien universiteite wat BI aanbied, het slegs een ('n tradisionele universiteit) noemenswaardige vordering gemaak tot die oprig van 'n Industrie 4.0 "leer-fabriek".

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License