Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
REHMAN, A.U.. Multi-criteria grey relational approach to evaluating reconfigurable manufacturing configurations. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.36-46. ISSN 2224-7890. http://dx.doi.org/10.7166/28-1-1681.
Vervaardigingsindustrieë het alternatiewe, uitvoerbare vervaardig-ing-strategieë nodig om by die hoogs dinamiese markte aan te pas. Die huidige strategie is om die bestaande vervaardigingstelsel te herkonfigureer. Die omstandighede om bestaande konfigurasies te herkonfigureer verander met tyd. 'n Poging word gemaak om 'n benadering te identifiseer en toe te pas om hierdie konfigurasies te evalueer. 'n Grys-verwante besluitmakingsbenadering word voorgestel. Die benadering neem veelvuldige vertonings-maatstawwe in ag. Die ProModel 6.2 simulasie platform is gebruik om die vertoning van elke uitvoerbare alternatiewe vervaardiging konfigurasie te ondersoek.