SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 issue1Trends in a South African industrial engineering research journal: A textual information analysis perspectiveAn integrated performance management framework for a multi-business company author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

KRAKHMALEV, P.; YADROITSAVA, I.; FREDRIKSSON, G.  and  YADROITSEV, I.. Microstructural and thermal stability of selective laser melted 316l stainless steel single tracks. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2017, vol.28, n.1, pp.12-19. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/28-1-1466.

Om die res-spannings in 'n lasergesinterde metaalvoorwerp te verwyder, word die voorwerp gewoonlik na die tyd behandel. Hierdie behandeling kan die mikrostruktuur beïnvloed, wat kan lei tot n verandering in die meganiese eienskappe. Hierdie ondersoek fokus op die mikrostruktuur karakterisering van 316L austenitiese vlekvrye staal in die soos-vervaardige en uitgegloeide toestande. Die lasergesinterde metaal mikrostruktuur was relatief stabiel tot 900°C, waarna alle selgrense begin verdwyn het. By hoër temperature is onbeduidende grein vergrowwing bespeur. Hierdie mikrostruktuur veranderinge veroorsaak 'n geleidelike afname in die hardheid van die voorwerp. Dié resultaat skep die basis vir verdere ontwikkeling van die behandeling skedules om 'n hoë vlak in die finale meganiese eienskappe van lasergesinterde metaalvoorwerpe te verkry.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License