SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

BANDA, R.K.  and  PRETORIUS, L.. The effect of scope definition on infrastructure projects: a case in Malawi's public and private implementing agencies. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.203-214. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-4-1562.

Hierdie navorsing is uitgevoer om die effek wat omvang definisie het op openbare bouprojekte wat deur projek uitvoering agentskappe (PIA) in Malawi geïmplementeer word, te bepaal. Die navorsing poog om die verhouding tussen die vlak van omvang definisie en die ooreenstemmende prestasie van infrastruktuur-projekte te ondersoek. Die studie toon verder die korrelasie tussen die vlak van die projek omvang definisie en die sukses van infrastruktuurprojekte. 'n Projek omvang definisie instrument genoem 'Project Definition Rating Index' (PDRI) is in hierdie navorsing gebruik om die vlak van die projek omvang definisie te meet. Die navorsing se gevolgtrekking is dat daar 'n beduidende direkte korrelasie tussen omvang definisie en die ooreenstemmende prestasie van die tersaaklike groep infrastruktuurprojekte in die PIA van Malawi is. Projekte wat goed gedefinieer is was geneig om goeie projek prestasie-aanwysers te toon, terwyl diegene wat swak gedefinieer is geneig was om swak projek prestasie-aanwysers te toon.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License