SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.27 issue4 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

OOSTHUIZEN, J.; BRENT, A.C.; MUSANGO, J.K.  and  DE KOCK, I.. Investigating a green economy transition of the electricity sector in the Western Cape Province of South Africa: a system dynamics approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2016, vol.27, n.4, pp.166-181. ISSN 2224-7890.  http://dx.doi.org/10.7166/27-4-1522.

Die Wes-Kaapse Regering van Suid-Afrika het die konsep van die groen ekonomie geïdentifiseer as 'n werktuig om die provinsie se ekonomie te omskep in een wat meer volhoubaar is van 'n ekonomiese, sosiale, en omgewings perspektief af. Stelseldinamika modellering was gebruik om 'n beter begrip te ontwikkel van die moontlike voordele en impakte wat verskillende groen ekonomie beleide en beleggings in die elektrisiteits-sektor van die Wes-Kaap kan bewerkstellig. Die resultate van die modellering stel voor dat die voortsetting van die huidige beginsels en beleid sal lei tot 'n groter gaping tussen die aanvraag en die verskaffing van elektriese krag, 'n groter koolstofvoetspoor van die elektrisiteits-sektor, en geen groei in die werkverskaffing van die sektor nie. Daar word verwag dat strategiese groen ekonomie beleggings 'n positiewe impak sal bewerkstellig in menigte aanwysers.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License